Keke Rosberg

Keke Rosberg
Rosberg by die 1982 Hollandse Grand Prix
Rosberg by die 1982 Hollandse Grand Prix
Geboortedatum 6 Desember 1948 (1948-12-06)
Geboorteplek Solna, Swede
Volle naam Keijo Erik Rosberg
Nasionaliteit Vlag van Finland Fin
Aktiewe jare 1978–1986
Ou span(ne) Theodore, ATS, Wolf, Fittipaldi, Williams, McLaren
Inskrywings 128 (114 wegspronge)
Kampioenskappe 1 (1982)
Oorwinnings 5
Podiums 17
Loopbaanpunte 159.5
Voorste wegspronge 5
Vinnigste rondtes 3
Eerste F1-wedren 1978 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Eerste wen 1982 Switserse Grand Prix
Laaste wen 1985 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 1986 Australiese Grand Prix

Keijo Erik Rosberg (gebore 6 Desember 1948), bekend as "Keke", is 'n voormalige Finse renjaer en die 1982 Formule Een-wêreldkampioen.[1] Hy was die eerste Finse jaer wat gereeld aan die reeks deelgeneem het. Hy is die vader van 2016 Formule Een-wêreldkampioen Nico Rosberg.[2]

  1. "Results". formula1.com. Besoek op 28 November 2016.
  2. "Like father, like son - the second-generation F1 racers". formula1.com. Besoek op 28 November 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search